In hierdie boek ontdek jy die verskille tussen Krok en Dil. Dil hou van grappies en nie van pizza met pynappel nie. Krok hou weer van kosmaak maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil en Krok hou van mekaar maar verskeie insidente tussen hulle gaan jou lekker laat lag!

Reviews
There are no reviews yet.