Speletjie blik met 4 “Jumbo” grootte kaart speletjies vir jonges van gees – 36 kaarte, oorlog – 36 kaarte, ou dame – 36 kaarte en vissie vang – 40 kaarte met instruksies vir alle speletjies. Kom speel saam en kom ons kyk wie die wenner sal wees. Gaan jy ‘n goeie wenner en ‘n goeie verloorder wees? Mededingende speletjies leer kinders hoe om grasieus te wen en hoe om dit te hanteer as hulle verloor.

Resensies
Daar is nog geen resensies nie