Skep jou eie unieke aantrek-plekmatjie, met temas soos die ontwerp van ‘n droom rok, die skep van ‘n pragtige haarstyl, die byvoeging van linte, strikke en bykomstighede by uitrustings. Kom voltooi die foto’s, knip uit en plak, tel en kleur ens. vir eindelose kreatiewe moontlikhede. Stappe oor hoe om te teken word voorsien vir ekstra pret! Onthou ‘n handgemaakte plekmatjie is ‘n lieflike geskenk!

Resensies
Daar is nog geen resensies nie