R310,00
21 Hand geverfde hout stukke met kosse uit alle kategorieë
21 Handgeverfde hout kos stukke van verskillende kos kategorieë naamlik suiwel, stysel, vars produkte, vleis- en visprodukte in netjiese mandjies. Taal- en woordeskat ontwikkeling sowel as kreatiewe spel en storie vertelling.
| Afmetings | 22 × 31 cm |
|---|---|
| Pakkettipe | Verpakking |
| Vaardighede | Kreatiwiteit, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Taal, Redenasie, Spelling, Visuele Persepsie, Woordeskat |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar |
| Materiaal | Plastiek |
| Wat is in die boks | Plastiese Kos soorte |
| Fabrikaat/Reeks | Melissa & Doug |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
R120,00
R250,00
Resensies
Daar is nog geen resensies nie