Ludo (Pachisi) met vol grootte bord – 30.4 x 30.4 cm, 16 gekleurde penne, 2 dobbelstene en instruksies alles netjies in ‘n metaal blik gebêre vir ure se gesin pret en lag!

Afmetings 28 × 15 cm
Pakkettipe

Blik

Vaardighede

Fyn Motories, Oog Hand Koördinasie, Luister, Lees, Redenasie, Wiskunde, Visuele Persepsie, Woordeskat

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar

Materiaal

Verskeie

Wat is in die boks

Dobbelstene, Speel Stukke, Spelbord

Fabrikaat/Reeks

Pip Games

Tipe produk

Speelgoed

Taal

Afrikaans

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Ludo (Pachisi) in ‘n blik"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.