Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

101 Pouse grappe

Boek gevul met 101 skreeusnaakse grappe oor skool

R100,00

Of

Boek gevul met 101 skreeusnaakse grappe oor skool wat oud en jonk sal laat skaterlag deur Jaco Jacobs. Wat noem jy ‘n onderwyser wat elke dag in ‘n slegte bui is? Tipies. Waarom is slim kinders net soos sykouse? Hulle leer maklik. Watter soort groente is volop in die wiskundeklas? Vierkantswortels.

Afmetings 21 × 14 cm
Boek outeur

Jaco Jacobs

Tipe boek

Fiksie

Formaat

Sagteband

Grootte

A6

Vaardighede

Emosies, Humor, Taal, Lees, Spelling, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

6-9 Jaar, 9+ Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "101 Pouse grappe"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.