Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Keer terug na vorige blad

Albertus die Jakkalsie: ‘n Dag op die plaas

Albertus gaan saam met oupa takbok op ‘n uitstappie maar hulle weet nie waarheen nie -dis ‘n geheim!

R150,00

Of

Albertus, die jakkalsie, en sy maats besoek ‘n plaas en sien bye, ontdek die groentetuin en vrugte en eet daarna almal saam. Kom ontdek die plaas saam met hulle

Afmetings 20 × 20 cm
Boek outeur

Aline De Pétigny

Tipe boek

Fiksie

Formaat

Hardeband

Grootte

A5

Vaardighede

Ouditiewe Persepsie, Emosies, Humor, Taal, Luister, Lees, Redenasie, Spelling, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Albertus die Jakkalsie: ‘n Dag op die plaas"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.