Bleek Bennie se woeste hoes word nie gesond gemaak met ‘n stoommasjien of selfs stink salf nie. Hy word net bleker en bleker. Wie sal hom kan help?
Bleek Bennie is siek en hou aan hoes. Wie kan hom help?
R150,00
Bleek Bennie se woeste hoes word nie gesond gemaak met ‘n stoommasjien of selfs stink salf nie. Hy word net bleker en bleker. Wie sal hom kan help?
| Afmetings | 21 × 21 cm |
|---|---|
| Boek outeur | Keina Swart. Geïllustreer Dale Blankenaar |
| Tipe boek | Fiksie |
| Formaat | Hardeband |
| Grootte | A5 |
| Vaardighede | Emosies, Kreatiwiteit, Lees, Luister, Redenasie, Taal, Woordeskat |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie