Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Boeta skrik groot

Boeta wil by sy ouers uitkom maar verdwaal in die donker in die bos! Wat nou gedoen?

R120,00

Of

Boeta wil na sy ouers toe gaan maar verdwaal in die donker in die bos! Al die diere kom help soek want hulle wil graag hulle maatjie weer sien. Intussen word Boeta so bang vir al die nag-geluide in die bos. Gelukkig kry hulle hom en hy belowe om in die vervolg versigtiger te wees.

Afmetings 20 × 19 cm
Boek outeur

Marie Tibi, Vertaal deur Cillié Burger

Tipe boek

Fiksie

Formaat

Hardeband

Grootte

A5

Vaardighede

Ouditiewe Persepsie, Kreatiwiteit, Emosies, Humor, Informasie, Taal, Lateraliteit, Luister, Morele Lesse, Lees, Redenasie, Spelling, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Boeta skrik groot"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.