Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Keer terug na vorige blad

Daar’s ‘n grak in my sak!

Kom saam met Dr. Seuss op ’n onsinnige avontuur en lag vir die graai in jou laai en die grakke in sakke en al die ander grappe.

R175,00

Of

Lekker lees in die kenmerkende Dr. Seuss styl – pragtig en humoristies vertaal deur Jacobs laat ons soek en lag vir die dolste diere en die snaaksste stories en die raarste rympies! Kom lag saam.

Afmetings 29 × 21 cm
Boek outeur

Dr. Seuss

Tipe boek

Fiksie

Formaat

Hardeband

Grootte

A4

Vaardighede

Emosies, Lees, Luister, Kreatiwiteit, Redenasie, Spelling, Taal, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Daar’s ‘n grak in my sak!"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.