Kom soek vir Spiere Smurf op elke bladsy waar hy tussen die ander wegkruip. Terwyl jy soek kyk sommer of jy sy maatjies kry en ’n paar ander interessanthede wat wegkruip by o.a. die sokkerwedstryd, in die ou kasteel , by die dam en selfs in die parkie! Kom soek en lag saam

Resensies
Daar is nog geen resensies nie