Aktiwiteit boek (16 bladsye) met verskeie aktiwiteite en inkleur opsies rondom die feetjie tema. Kol tot kol , syfers 1-100, vind die verskille, ontsnap uit die doolhowe, silhoeët ens. (Antwoorde agterin indien jy hulp nodig het)
Kol tot kol , doolhowe, vind die verskille ens.
R60,00
Aktiwiteit boek (16 bladsye) met verskeie aktiwiteite en inkleur opsies rondom die feetjie tema. Kol tot kol , syfers 1-100, vind die verskille, ontsnap uit die doolhowe, silhoeët ens. (Antwoorde agterin indien jy hulp nodig het)
| Afmetings | 22 × 15 cm |
|---|---|
| Vaardighede | Kreatiwiteit, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Taal, Lateraliteit, Lees, Redenasie, Sensories, Visuele Persepsie, Woordeskat |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar |
| Materiaal | Papier |
| Wat is in die boks | Aktiwiteitsblok |
| Fabrikaat/Reeks | Buki |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie