Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Jag die jagter

Storieboek oor die diere wat ‘n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras vind.

R70,00

Of

Die plaasdiere het ‘n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek…

Afmetings 25 × 19 cm
Tipe boek

Fiksie

Formaat

Sagteband

Grootte

A5

Vaardighede

Lees, Luister, Spelling, Redenasie

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Jag die jagter"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.