Kom word deel van die storie deurdat jy die plakkers plak om die storie te help bou en vorm. Kom ontdek die nuwe hondjie, gaan saam park toe, honde salon en hondeskool toe en selfs veearts toe. Maak en beplan jou eie storie prente. Ure se genot vir klein vingertjies!

Resensies
Daar is nog geen resensies nie