Die bekende Aspoestertjie storie is die agtergrond van hierdie speletjie. Ingesluit is ‘n krap gereedskap stuk, 6 kaarte en ‘n instruksie boek om die Aspoestertjie prent te ontdek en te geniet wat te voorskyn kom!
Ses kreatiewe krap kaarte op die Aspoestertjie tema
R100,00
Die bekende Aspoestertjie storie is die agtergrond van hierdie speletjie. Ingesluit is ‘n krap gereedskap stuk, 6 kaarte en ‘n instruksie boek om die Aspoestertjie prent te ontdek en te geniet wat te voorskyn kom!
| Afmetings | 23 × 23 cm |
|---|---|
| Pakkettipe | Verpakking |
| Vaardighede | Kreatiwiteit, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Lateraliteit, Pen-beheer, Sensories, Visuele persepsie |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar |
| Materiaal | Papier |
| Wat is in die boks | Krap Prente |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie