Boek 3 in die gewilde Lana en Rakker reeks. Rakker is aangeneem by ‘n skuiling maar help Lana nou om elke dag se gebeurlikhede te hanteer. Hier help Rakker haar oefen vir ‘n sportdag by die skool.
Lana oefen saam met Rakker vir die sportdag by die skool.
R150,00
Boek 3 in die gewilde Lana en Rakker reeks. Rakker is aangeneem by ‘n skuiling maar help Lana nou om elke dag se gebeurlikhede te hanteer. Hier help Rakker haar oefen vir ‘n sportdag by die skool.
| Afmetings | 21 × 14 cm |
|---|---|
| Boek outeur | Holly Webb |
| Tipe boek | Fiksie |
| Formaat | Sagteband |
| Grootte | A6 |
| Vaardighede | Emosies, Taal, Luister, Morele Lesse, Lees, Redenasie, Spelling, Woordeskat |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 6-9 Jaar, 9+ Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie