Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Keer terug na vorige blad

Lana en Rakker: Vakansie by die see

Bekende Lana en die woelige Rakker die hondjie reeks- hierdie keer rondom ’n see vakansie.

R150,00

Of

In hierdie boek ontdek ons nog ‘n avontuur van Lana en haar stoute en woelige hond-Rakker. Lana en haar gesin gaan na haar ouma by die see toe. Lana beplan ‘n klomp prettige dinge maar ouma hou van ‘n netjiese huis en hoe nou gemaak met Rakker? Kan Rakker dit regkry om haar ouma se hart te steel?

Afmetings 21 × 14 cm
Boek outeur

Holly Webb

Tipe boek

Fiksie

Formaat

Sagteband

Grootte

A6

Vaardighede

Emosies, Humor, Lees, Luister, Morele Lesse, Spelling, Taal, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

6-9 Jaar, 9+ Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Lana en Rakker: Vakansie by die see"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.