Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Lang vokale (Engels)

Lang vokale word in ‘n legkaart vorm aangeleer en versterk met komiese, rym-sinne vir ‘n unieke leerervaring. (Tweede taal verryking: Engels)

R120,00

Of

10 Dubbel kant tweestuk-raaisels help kinders om Engelse spelling te bemeester. Dit verhoog ook woordeskat-kennis. Kom leer daarvan terwyl jy ‘n legkaart bou en onthou dit met snaakse, rymende sinnetjies. Dit help om te sorg vir ‘n unieke leerervaring -wat ook ouditiewe perseptuele vaardighede verbeter. (Slegs Engels -gebruik vir tweede taal )

Afmetings 19 × 28 cm
Pakkettipe

Boks

Vaardighede

Fyn Motories, Humor, Informasie, Lees, Oog Hand Koördinasie, Spelling, Taal, Visuele Persepsie, Woordeskat

Ouderdom

6-9 Jaar, 9+ Jaar

Materiaal

Karton

Wat is in die boks

Karton Legkaart Stukke

Fabrikaat/Reeks

Frank

Tipe produk

Speelgoed

Taal

Afrikaans

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Lang vokale (Engels)"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.