R120,00
Ludo vir gesin pret en om na die tyd veilig in ‘n blik te stoor!
Ludo (Pachisi) met vol grootte bord – 30.4 x 30.4 cm, 16 gekleurde penne, 2 dobbelstene en instruksies alles netjies in ‘n metaal blik gebêre vir ure se gesin pret en lag!
| Afmetings | 28 × 15 cm |
|---|---|
| Pakkettipe | Blik |
| Vaardighede | Fyn Motories, Oog Hand Koördinasie, Luister, Lees, Redenasie, Wiskunde, Visuele Persepsie, Woordeskat |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar |
| Materiaal | Verskeie |
| Wat is in die boks | Dobbelstene, Speel Stukke, Spelbord |
| Fabrikaat/Reeks | Pip Games |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
R180,00
R180,00
Resensies
Daar is nog geen resensies nie