Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Mia en al die niggies

Storieboek waarin Mia maatjies vertel van haar familie

R100,00

Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. “Dit gaan ‘n wonderlike dag wees!” dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon weet…! Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie! Voor- en self lees.

Afmetings 21 × 21 cm
Boek outeur

Bénédicte Carboneill. Illustrasies Elen Lescoat

Tipe boek

Fiksie

Formaat

Hardeband

Grootte

A5

Vaardighede

Lees, Luister, Redenasie, Spelling, Taal, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Mia en al die niggies"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.