Maak van jou kind ’n kunstenaar net met water en vingers, watte of ’n kwassie. Prente is mooi helder en papier is dikker en geperforeer so die kunswerk kan uitgestal word. Verf is nie-toksies nie. Kom verf en ontdek blou!
Kom verf met jou vingers, ’n wattepluisie of ’n kwassie en ontdek jou kunswerk.
R100,00
Maak van jou kind ’n kunstenaar net met water en vingers, watte of ’n kwassie. Prente is mooi helder en papier is dikker en geperforeer so die kunswerk kan uitgestal word. Verf is nie-toksies nie. Kom verf en ontdek blou!
| Afmetings | 22 × 22 cm |
|---|---|
| Tipe boek | Aktiwiteite |
| Formaat | Sagteband |
| Grootte | A5 |
| Vaardighede | Fyn Motories, Kreatiwiteit, Lateraliteit, Oog Hand Koördinasie, Pen Beheer, Visuele Persepsie |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie