Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Op pad in die stad

Plakker boek vir klein handjies maak dit pret om te plak en te leer van verskeie soorte voertuie in die stad.

R120,00

Of

Aktiwiteit boek vir klein handjies. Oefen om fyn raak te sien, mooi met klein vingertjies te werk en in te kleur en te kies met aktiwiteite van die stad

Afmetings 21 × 28 cm
Tipe boek

Aktiwiteite

Formaat

Sagteband

Grootte

A4

Vaardighede

Informasie, Lees, Luister, Redenasie, Taal, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Op pad in die stad"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.