Skep jou eie avonture met 555 opwindende plakkers van voertuie in die lug, op die water en op die pad. Kom speel saam!
555 Plakkers van alle soorte en groottes voertuie. Skep jou eie avonture!
R180,00
Skep jou eie avonture met 555 opwindende plakkers van voertuie in die lug, op die water en op die pad. Kom speel saam!
| Afmetings | 28 × 22 cm |
|---|---|
| Tipe boek | Aktiwiteite |
| Formaat | Sagteband |
| Grootte | A4 |
| Vaardighede | Kreatiwiteit, Emosies, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Groot Motories, Humor, Informasie, Taal, Lateraliteit, Luister, Wiskunde, Morele Lesse, Pen-beheer, Lees, Redenasie, Spelling, Visuele Persepsie, Woordeskat |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 6-9 Jaar, 9+ Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie