Tema boek rondom die /s/ klank en vinnig en stadig. Humoristies aangebied. Voorlees vanaf 3 jaar en self-lees vanaf 6. Begrip lees toets op die einde.
Storieboek oor die /s/ en vinnig en stadig soos uitwys met jakkals en slak
R90,00
Tema boek rondom die /s/ klank en vinnig en stadig. Humoristies aangebied. Voorlees vanaf 3 jaar en self-lees vanaf 6. Begrip lees toets op die einde.
| Afmetings | 21 × 15 cm |
|---|---|
| Boek outeur | Lou Treleaven. Geïllustreer David Creighton Pester |
| Tipe boek | Fiksie |
| Formaat | Sagteband |
| Grootte | A6 |
| Vaardighede | Lees, Luister, Redenasie, Spelling, Taal, Woordeskat |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 3-6 Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie