Die idee van hierdie moderne en humoristiese diere-storie is om die saam-lees ervaring te bevorder en die jong leser te prikkel om frases saam te lees, woordeskat te verbreed, links na regs oogbeweging te bevorder en die herroeping van die volgorde van gebeure te bevorder. Kom lees saam
Resensies
Daar is nog geen resensies nie