Wiskundige spel vir 2 of meer spelers. Ontwikkel optel, aftrek, deel en vermenigvuldigings tegnieke in ‘n spel-situasie sodat ‘n wenner bepaal kan word. ‘n Mededingende prettige wiskundige spel vir kinders oor 8 jaar om wiskunde te oefen. Ingeslote is 6 syfer dobbelstene, 1 telling blok ‘n dobbelsteen- bekertjie en ‘n tydhouer/sandglasie. Hierdie spel sal ook help om kinders te leer om met grasie te wen en met waardigheid te verloor.

Resensies
Daar is nog geen resensies nie