Kom leer hoe om jou eie skoenveters binne in hierdie houtraam vas te bind met ‘n linker- en ‘n regter-skoen wat twee verskillende kleure veters het -geel en groen. Leer hoe om die veter te ryg en bind dan jou eie skoenveters vas. Stewige houtraam en skoene sorg vir ‘n maklike leerproses.

Reviews
There are no reviews yet.