Kom leer hoe die ruimtelike verhoudings van legkaart stukkies inmekaar pas om ’n prent te vorm. Die raam maak die bouproses makliker. Kom bou die koala beer!
Ligte hout gekleurde legkaart – koala beer
R50,00
Kom leer hoe die ruimtelike verhoudings van legkaart stukkies inmekaar pas om ’n prent te vorm. Die raam maak die bouproses makliker. Kom bou die koala beer!
| Afmetings | 15 × 15 cm |
|---|---|
| Vaardighede | Kreatiwiteit, Oog-hand-koördinasie, Fyn Motories, Lateraliteit, Redenasie, Visuele persepsie |
| Ouderdom | 0-3 Jaar, 3-6 Jaar |
| Materiaal | Hout |
| Wat is in die boks | Hout Legkaart Stukke in Raam |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie