Aantrek legkaart van ‘n seun en meisie. Help met volgorde, van links na regs, volgorde van bou en ook leesvaardighede. Baie goeie ontwikkeling van voor-lees vaardighede op pad na skoolgereedheid.
Aantrek stap-vir-stap kaarte – Seun en Meisie tema. Wat doen ek eerste en daarna? Werk van Links na Regs
R120,00
Aantrek legkaart van ‘n seun en meisie. Help met volgorde, van links na regs, volgorde van bou en ook leesvaardighede. Baie goeie ontwikkeling van voor-lees vaardighede op pad na skoolgereedheid.
| Afmetings | 22 × 16 cm |
|---|---|
| Pakkettipe | Boks |
| Vaardighede | Fyn Motories, Taal, Redenasie, Visuele persepsie, Woordeskat |
| Ouderdom | 3-6 Jaar |
| Materiaal | Hout |
| Wat is in die boks | Hout Legkaart Stukke |
| Fabrikaat/Reeks | RGS Smart Play |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie