Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Aktiwiteitsboek met Feetjies

Aktiwiteit boek met feetjies. Kol tot kol voltooi, doolhowe, vind die verskil ens.

R60,00

Of

Aktiwiteit boek (10 bladsye) met verskeie aktiwiteite en inkleur opsies rondom die feetjie tema. Kol tot kol, 1-100 syfers, vind die verskille, ontsnap uit die doolhowe en vind die ooreenkoms van die vergrootglas prentjie. (Antwoorde agterin indien jy hulp nodig het)

Afmetings 22 × 14 cm
Vaardighede

Fyn Motories, Kreatiwiteit, Lateraliteit, Oog Hand Koördinasie, Pen Beheer, Visuele Persepsie

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Materiaal

Papier

Wat is in die boks

Aktiwiteitsboek

Fabrikaat/Reeks

Buki

Tipe produk

Speelgoed

Taal

Afrikaans

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Aktiwiteitsboek met Feetjies"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.