Ontdekking van ooreenkomste en verskille, klassifikasie, visuele diskriminasie, groepering en fyn motoriek. 280 Plakkers by vir ekstra genot
Oulike boek om kinders se visuele waarneming en persepsie te bevorder
R50,00
Ontdekking van ooreenkomste en verskille, klassifikasie, visuele diskriminasie, groepering en fyn motoriek. 280 Plakkers by vir ekstra genot
| Afmetings | 23 × 17 cm |
|---|---|
| Tipe boek | Aktiwiteite |
| Formaat | Sagteband |
| Grootte | A5 |
| Vaardighede | Fyn Motories, Kreatiwiteit, Lateraliteit, Oog Hand Koördinasie, Pen Beheer, Taal, Visuele Persepsie, Woordeskat |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie