Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Alfabet legkaart-passing

Kleinletter alfabet simbole wat pas by ‘n woord wat dieselfde ‘klink’. Engelse woorde

R120,00

Of

Kleinletter klanke van die alfabet wat pas by ‘n fonetiese item om ‘die klank te ‘hoor’. ”a”, ”b”ens… Prente is Engels en kan vir tweede taal gebruik word of met kreatiwiteit ook vir Afrikaans. Ontwikkel luister vaardighede en ouditiewe pasmaak sowel as analise en sintese.

Afmetings 20 × 14 cm
Pakkettipe

Boks

Vaardighede

Ouditiewe Persepsie, Taal, Redenasie, Spelling, Woordeskat

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Materiaal

Hout

Wat is in die boks

Hout Legkaart Stukke

Fabrikaat/Reeks

RGS Smart Play

Tipe produk

Speelgoed

Taal

Afrikaans

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Alfabet legkaart-passing"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.