Raak gewoond aan klanke, letters en begin lees, spel en skep jou eie woorde met hierdie plakkers – alles in die privaatheid van jou eie badkamer! Kom bou jou eie woorde op die bad se rand of lees mamma se woorde!
27 Alfabet stukke om te gebruik tydens badtyd om woorde of klanke te oefen
R150,00
Raak gewoond aan klanke, letters en begin lees, spel en skep jou eie woorde met hierdie plakkers – alles in die privaatheid van jou eie badkamer! Kom bou jou eie woorde op die bad se rand of lees mamma se woorde!
| Afmetings | 20 × 12 cm |
|---|---|
| Pakkettipe | Verpakking |
| Vaardighede | Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Taal, Lateraliteit, Pen-beheer, Redenasie, Visuele Persepsie, Woordeskat |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar |
| Materiaal | Skuim |
| Wat is in die boks | Spons Bad Plakkers |
| Fabrikaat/Reeks | Melissa & Doug |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie