Boek uit die Murray & Me reeks. Hierdie boek help kinders om die brug tussen konkrete en abstrakte denke oor te steek. Grootmense dra selde hulle hart op hulle mou. Kinders is braaf en eerlik oor gevoelens. Wat is die effek van gevoelens op jou lewe.

Resensies
Daar is nog geen resensies nie