Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Die kat kom terug

Die kat met die hoed is terug en veroorsaak ’n holderstebolder avontuur vir Sonja en haar boetie

R190,00

Of

Lekker lees in die Dr. Seuss styl pragtig verhaal deur Jacobs laat ons lekker skater vir al die verskeidenheid katte moeilikheidmakers wat die kinders in ‘n klomp interessante situasies laat beland. Kom lag vir die snaakse stories en dolste rympies.

Afmetings 29 × 21 cm
Boek outeur

Dr. Seuss

Tipe boek

Fiksie

Formaat

Hardeband

Grootte

A4

Vaardighede

Emosies, Lees, Luister, Kreatiwiteit, Redenasie, Spelling, Taal, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Die kat kom terug"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.