Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Halsoorkop

Pragtige storie oor ‘n halsoorkop voëltjie wat laat is vir ‘n belangrike afspraak.

R190,00

Of

Halsoorkop is ‘n voëltjie wat altyd haastig en op pad is . Maar hy is laat vir ‘n belangrike afspraak wat sy lewe gaan verander want die ander voëltjies het reeds na hulle broeiplekke toe gevlieg. Wat nou?

Afmetings 27 × 27 cm
Boek outeur

Miriam Koch

Tipe boek

Fiksie

Formaat

Hardeband

Grootte

A4

Vaardighede

Emosies, Taal, Morele Lesse, Lees, Redenasie, Spelling, Woordeskat

Taal

Afrikaans

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Halsoorkop"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.