Kasteel en prinsesse se tema – sluit ‘n slaapkamer, balsaal, troon kamer, tuin en die park in om ‘n storie met 200+ plakkers teen een van 5 genoemde agtergrondstoneel te skep en te herskep vir ure se kreatiewe en opvoedkundige pret!
5 Agtergrond tonele en 200+ herbruikbare plakkers rondom prinsesse en kastele as tema. Kom skep jou eie storie!
R150,00
Kasteel en prinsesse se tema – sluit ‘n slaapkamer, balsaal, troon kamer, tuin en die park in om ‘n storie met 200+ plakkers teen een van 5 genoemde agtergrondstoneel te skep en te herskep vir ure se kreatiewe en opvoedkundige pret!
| Afmetings | 35 × 28 cm |
|---|---|
| Vaardighede | Kreatiwiteit, Emosies, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Lateraliteit, Redenasie, Visuele Persepsie |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar |
| Materiaal | Papier |
| Wat is in die boks | Plakkerblad |
| Fabrikaat/Reeks | Melissa & Doug |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie