Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Keer terug na vorige blad

Herbruikbare plakkerblad: woude en graslande

5 Agtergrond tonele en 175+ herbruikbare plakkers rondom die oerwoud en savanne-tema. Kom skep jou eie storie!

R150,00

Of

Asiatiese oerwoud, Afrika graslande, Kongo, Australië en die Amasone woude as agtergrond temas om van te kies. Kom skep en herskep jou eie oerwoud verhaal en skep ‘n storie met 175 plakkers teen een van hierdie 5 agtergrondstoneel. Ontwikkel deur Melissa & Doug in vennootskap met die Amerikaanse Akademie vir Pediatrie vir kreatiewe en opvoedkundige pret!

Afmetings 35 × 28 cm
Vaardighede

Kreatiwiteit, Emosies, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Lateraliteit, Redenasie, Visuele Persepsie

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar

Materiaal

Papier

Wat is in die boks

Plakkerblad

Fabrikaat/Reeks

Melissa & Doug

Tipe produk

Speelgoed

Taal

Afrikaans

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Herbruikbare plakkerblad: woude en graslande"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.