Kom lees saam aan hierdie Dr. Seuss storie vol humor oor die dolste diere in die raarste rympies en lag saam vir die snaaksste stories waaraan hy ons bekendstel!
Die kat met die hoed kom kuier by Sonja en haar boetie en die netjiese huis word skielik ’n holderstebolder speelplek! Kom lag saam
R185,00
Kom lees saam aan hierdie Dr. Seuss storie vol humor oor die dolste diere in die raarste rympies en lag saam vir die snaaksste stories waaraan hy ons bekendstel!
| Afmetings | 19 × 21 cm |
|---|---|
| Boek outeur | Dr. Seuss |
| Tipe boek | Fiksie |
| Formaat | Hardeband |
| Grootte | A4 |
| Vaardighede | Ouditiewe Persepsie, Humor, Taal, Lees, Redenasie, Spelling, Woordeskat. |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie