Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Kosgroepe

21 Hand geverfde hout stukke met kosse uit alle kategorieë

R310,00

Of

21 Handgeverfde hout kos stukke van verskillende kos kategorieë naamlik suiwel, stysel, vars produkte, vleis- en visprodukte in netjiese mandjies. Taal- en woordeskat ontwikkeling sowel as kreatiewe spel en storie vertelling.

Afmetings 22 × 31 cm
Pakkettipe

Verpakking

Vaardighede

Kreatiwiteit, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Taal, Redenasie, Spelling, Visuele Persepsie, Woordeskat

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Materiaal

Plastiek

Wat is in die boks

Plastiese Kos soorte

Fabrikaat/Reeks

Melissa & Doug

Tipe produk

Speelgoed

Taal

Afrikaans

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Kosgroepe"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.