Elke bladsy van hierdie diere aktiwiteitshok het ’n interessante feit oor elke dier wat help om die natuur te ontdek en verstaan. Lesertjies word aangemoedig om vorms te herken, lyne te verbind, letters en syfers te oefen asook meer komplekse beelde te bestudeer. ‘n Sertifikaat beskikbaar met voltooiing van die boek vir ekstra beloning.

Resensies
Daar is nog geen resensies nie