’n Model van die ware dinosourus is ingeslote sodat die klein vingertjies weet hoe die dier in die regte wêreld sou lyk as hulle sy skelet uitgrawe en ’n ware argeoloog probeer wees.
12 Verskillende dinosourus-soorte is beskikbaar (lukraak) met die implemente om die skelet uit te grawe
R50,00
’n Model van die ware dinosourus is ingeslote sodat die klein vingertjies weet hoe die dier in die regte wêreld sou lyk as hulle sy skelet uitgrawe en ’n ware argeoloog probeer wees.
| Afmetings | 9 × 7 cm |
|---|---|
| Pakkettipe | Boks |
| Vaardighede | Kreatiwiteit, Emosies, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Groot Motories, Humor, Informasie, Taal, Lateraliteit, Luister, Wiskunde, Morele Lesse, Pen-beheer, Lees, Redenasie, Spelling, Visuele Persepsie, Woordeskat |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar |
| Materiaal | Verskeie |
| Wat is in die boks | Dinosourus, Grafie, Kwas |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie