Temas soos my lyf, die huis, eet- en drinkgoed, klere, vervoer, diere en speelgoed word in helder prente aangebied met benoemings in groter kleinletters vir insidentele lees of ontwikkeling van leesvaardighede. Kom ontdek saam.
Glans blaaie met helder prente rondom spesifieke temas.
R180,00
Temas soos my lyf, die huis, eet- en drinkgoed, klere, vervoer, diere en speelgoed word in helder prente aangebied met benoemings in groter kleinletters vir insidentele lees of ontwikkeling van leesvaardighede. Kom ontdek saam.
| Afmetings | 29 × 22 cm |
|---|---|
| Tipe boek | Inligting |
| Formaat | Hardeband |
| Grootte | A4 |
| Vaardighede | Lees, Luister, Spelling, Taal, Woordeskat |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie