Pedro die rateltjie nooi die maats na ‘n piekniek by Eenhoring bos. O wee – kom kyk na die gemors – rommel op die gras en ‘n plastieksak wat die voordeur vir Martie Mol blok. Gaan al die diere kan help om dit op te klaar?
Die maatjies gaan piekniek hou by die eenhoring-parkie maar o gaats-wat ‘n gemors! Gaan ons die bos kan red van besoedeling? Kom lees verder aan die avonture van Mooihoekbos se inwoners
R120,00
Pedro die rateltjie nooi die maats na ‘n piekniek by Eenhoring bos. O wee – kom kyk na die gemors – rommel op die gras en ‘n plastieksak wat die voordeur vir Martie Mol blok. Gaan al die diere kan help om dit op te klaar?
| Afmetings | 20 × 19 cm |
|---|---|
| Boek outeur | Marie Tibi, Vertaal deur Cillié Burger |
| Tipe boek | Fiksie |
| Formaat | Sagteband |
| Grootte | A5 |
| Vaardighede | Emosies, Humor, Lees, Luister, Morele Lesse, Redenasie, Taal, Woordeskat |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie