Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Soek die paadjie: Vlak 2

Aktiwiteit boek met vilt bord pen oor doolhowe. Kom leer saam en ontdek doolhowe weer en weer

R140,00

Of

Aktiwiteit boek met doolhowe as tema op verskillende plekke soos diamantmyn, tower toring, ski-helling, kasteel ens.

Afmetings 29 × 21 cm
Tipe boek

Aktiwiteite

Formaat

Gelamineer

Grootte

A4

Vaardighede

Fyn Motories, Lateraliteit, Oog Hand Koördinasie, Pen Beheer, Visuele Persepsie

Taal

Afrikaans

Ouderdom

6-9 Jaar, 9+ Jaar

Tipe produk

Boek

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Soek die paadjie: Vlak 2"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.