Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Keer terug na vorige blad

Verf volgens Syfers: Kabouter-stel

Skep ‘n pragtige kunswerk van kabouters in ‘n gemonteerde houtraam met verf volgens die syfer-tegniek

R300,00

Of

Skep ‘n pragtige kunswerk van kabouters alreeds gemonteer in ‘n houtraam met die maklike verf volgens syfer-tegniek. 10 Verf kleure en twee verfkwassies is ingesluit. Die 30×30 doek is op ‘n houtraam gemonteer en jou kunswerk is dus gereed om gehang te word na voltooiing

Afmetings 31 × 31 cm
Pakkettipe

Verpakking

Vaardighede

Kreatiwiteit, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Wiskunde, Pen-beheer, Visuele persepsie

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Materiaal

Doek

Wat is in die boks

Kwas, Verf, Prent

Tipe produk

Speelgoed

Taal

Afrikaans

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Verf volgens Syfers: Kabouter-stel"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.