Afrikaans en Engelse boeke en speelgoed
Gratis standaard aflewering vir bestellings oor R1000

Speel en Lees vir
intelligente maatjies

Speel met vorms

10 Legkaarte-x3 stukke elk -vorms verwant

R120,00

Of

10 Legkaarte met 3 stukke elk wat fokus op vorms. Identifisering van vorms soos o.a. sirkels, vierkante, sterre ens. Vorms word gesien word op die papiere en soos dit ook lyk in die lewe buite.

Afmetings 20 × 14 cm
Pakkettipe

Boks

Vaardighede

Kreatiwiteit, Oog Hand Koördinasie, Fyn Motories, Taal, Redenasie, Woordeskat

Ouderdom

3-6 Jaar, 6-9 Jaar

Materiaal

Karton

Wat is in die boks

Karton Legkaart Stukke

Tipe produk

Speelgoed

Taal

Afrikaans

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om jou indrukke te gee van "Speel met vorms"

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk.