Super Boet roep al sy maats bymekaar want die bos gaan ingeval word en almal moet kom help Professor Uil help met sy wonder kaart maar gaan hulle die skurke kan uitoorlê? Kom vind uit in hierdie Mooihoekbos avontuur
Boeta is vas aan die slaap in Mooihoekbos en droom van ‘n fantastiese avontuur.
R120,00
Super Boet roep al sy maats bymekaar want die bos gaan ingeval word en almal moet kom help Professor Uil help met sy wonder kaart maar gaan hulle die skurke kan uitoorlê? Kom vind uit in hierdie Mooihoekbos avontuur
| Afmetings | 20 × 19 cm |
|---|---|
| Boek outeur | Marie Tibi, Vertaal deur Cillié Burger |
| Tipe boek | Fiksie |
| Formaat | Sagteband |
| Grootte | A5 |
| Vaardighede | Emosies, Humor, Lees, Luister, Morele Lesse, Redenasie, Spelling, Taal, Woordeskat |
| Taal | Afrikaans |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar |
| Tipe produk | Boek |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie