Mooi uitveërs in al die kleure van die reënboog en pragtige vorms soos ‘n son, ‘n blom, ‘n reënboog, hart ens. Kompartemente om jou uitveërs om veilig te bêre.
Stel van 7 veelkleurige uitveërs in ‘n netjiese plastiekhouer
R20,00
Mooi uitveërs in al die kleure van die reënboog en pragtige vorms soos ‘n son, ‘n blom, ‘n reënboog, hart ens. Kompartemente om jou uitveërs om veilig te bêre.
| Afmetings | 10 × 10 cm |
|---|---|
| Pakkettipe | Houer |
| Vaardighede | Fyn Motories, Kreatiwiteit, Lateraliteit, Oog Hand Koördinasie, Pen Beheer, Visuele Persepsie |
| Ouderdom | 3-6 Jaar, 6-9 Jaar, 9+ Jaar |
| Materiaal | Rubber |
| Wat is in die boks | Uitveers |
| Tipe produk | Speelgoed |
| Taal | Afrikaans |
Resensies
Daar is nog geen resensies nie