In hierdie boek ontdek ons die wonderlike feite rondom die weer en die verskillende seisoene. Ontdek wat alles in die lug aangaan as die weer verander. Vind uit hoe sneeuvlokkies gemaak word, wat gebeur as ons ‘n reënboog in die lug sien ens. Kom kyk hoe jy interessante dinge kan maak soos ‘n reënwolk in ‘n bottel, of ‘n windwyser of hoe om te sien watter kant toe die wind waai.

Resensies
Daar is nog geen resensies nie